Gister het die irriterende dinge wat vroue doen onder die soeklig of onder spervuur gekom, afhangende van hoe jy die saak sien. Vandag is dit die mans se beurt. So, wat is daardie dinge wat party mans ...
Enige onderneming, groot of klein, weet hoe frustrerend dit is om bekwame mense te verloor. As mense bedank omdat ’n gehate of onbevoegde baas hul lewe versuur, móét ’n onderneming aandag daaraan gee.
ʼn Mens sal dink dat ʼn 12-jaar lange skoolloopbaan jou ʼn paar dinge van die lewe sou leer soos hoe om ordentlik te ‘grootmens’, maar nee. Pythagoras en Hitler gaan my mos nie help met die dinge waarmee ...