Die polisie se soek-en-redding- en duikers het Donderdagoggend 'n lyk uit die Hennopsrivier naby die grens tussen Gauteng en ...
Toe die Britse superster Robbie Williams Woensdagaand wegtrek met sy treffer “Let me entertain you”, het dit geklink asof die DHL-stadion in Kaapstad gaan ontplof.
Real Madrid het die eerste sokkerklub geword wat €1 miljard se inkomste in ’n enkele seisoen geregistreer het.
Alex Heyns (29), ’n elektrisiën van Middelburg in die Oos-Kaap wat vroeër vandeesmaand sowat 12 m ver geval het, sterk goed aan ná ’n operasie aan sy rug en linkerarm.
Die reëlaanpassing, wat aanvanklik in rugby in die Suidelike Halfrond toegepas is, sal in die Sesnasiesreeks vir mans, vroue ...
Twee skietvoorvalle in Kraaifontein binne minute van mekaar het inwoners van die Kaapstadse woonbuurt geskok gelaat.
Een van die staalbedryf se grootste magnate het pres. Cyril Ramaphosa Woensdag in Davos ontmoet terwyl die land skarrel om ...
Adv. Jeremy Gauntlett het Woensdagaand sy voorneme om uit te tree aangekondig ná bewerings van seksuele misbruik en ...
Pres. Donald Trump van Amerika dreig met strenger sanksies teen Rusland indien pres. Wladimir Poetin in gebreke bly om die ...
Lyudmyla Kichenok van Oekraïne beskuldig Kristina Mladenovic van Frankryk daarvan dat sy in ’n gespanne dubbelspelwedstryd in ...
’n Suid-Afrikaner en sy Britse verloofde wat in Desember dood in ’n hotel in Viëtnam aangetref is, is op 9 Januarie veras.
Die staat bly hoopvol oor die suksesvolle vervolging van die Nigeriese past. Timothy Omotoso en sy twee medebeskuldigdes, ...